Drop shot en stand hengel
Posted: Thu Dec 15, 2011 7:34 pm
Manne ek het nou seker al die verskillende wurms en vissies gekoop wat mens kan, met min sukses, het al 'n paar klein vissies gevang van die rotse af maar ek is eintlik 'n varswater flyfisherman, weet nie baie van die see af nie.
Raad en ttips oor tegniek sal waardeer word, veral waar mens dit suksesvol kan doen hier in Oos Londen omgewing?
Hansman
Raad en ttips oor tegniek sal waardeer word, veral waar mens dit suksesvol kan doen hier in Oos Londen omgewing?
Hansman