Gebruikte doppe te koop: .243, 7x57, .308 en .30-06

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Gebruikte doppe te koop: .243, 7x57, .308 en .30-06

Post by Koos Barnard »

Ek het die volgende gebruikte doppe te koop as iemand sou belangstel:

38x .243 Highland fabrieks 1x gevuur: R80
20x Sellier & Bellot fabrieks 1x gevuur: R40
10x Nosler fabrieks 1x gevuur: R20

7x57
209 gemeng (PMP, Frontier, Win, Sako Highland) oor die 100 is PMP. PMP 3x gevuur van die ander 2x en 3x: R200

.308 Win
344x PMP waarvan meer as 90% fabrieks is wat 1x gevuur is: R700. Verkoop dankie
110 PMP 3x gevuur: R110. Verkoop dankie

.30-06
55x PMP fabrieks 1x gevuur: R165. Verkoop
266x Highland, 3x gevuur: R250. Verkoop

119 gemeng PMP, Win, Sako en Nosler 3x gevuur (sommige net 2x): R119. Verkoop

Posgeld is vir die koper of kom haal die doppe by my. Die pakkies soos uiteengesit word nie opgebreek nie, met ander woorde jy kan nie net 100 van die 209 gemenge 7x57 doppe koop of net 150 van die 344 .308 PMP-doppe wat 1x gevuur is nie. En ongelukkig geen opsies aan moontlike kopers gegee tot 'n latere datum nie. Kontak my hier of op my selfoon by 072-281-6304.

Mooi loop
Last edited by Koos Barnard on Mon Aug 31, 2020 11:51 am, edited 1 time in total.
dolfie
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Jun 24, 2015 4:32 pm

Re: Gebruikte doppe te koop: .243, 7x57, .308 en .30-06

Post by dolfie »

Koos, ek sal graag die 3006 doppe oorneem sal môre kontak

Sent from my SM-N975F using Tapatalk


Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Gebruikte doppe te koop: .243, 7x57, .308 en .30-06

Post by Koos Barnard »

Reg so, ek wag vir jou om my te kontak.
Post Reply