Diens parte - Sharp Tiger windbuks

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Dirk777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am

Diens parte - Sharp Tiger windbuks

Post by Dirk777 »

Goeie dag manne en maninne,

Ek doen navraag namens my Pa.

Hy besit die "Sharp Tiger, 177 mm windbuks.

Die ding het ophou werk, en ons vemoed hy kort 'n diens. My Pa woon in Ashton Baai Oos Kaap. Hy was by die Co-Op, humans dorp, en hulle verwys hom toe na 'n man in Jeffreys.

Tussen hulle kom hulle nie reg nie. Kan iemand dalk help en laat weet waarheen om te gaan. Onder is paar foto's.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
User avatar
moemin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am

Re: Diens parte - Sharp Tiger windbuks

Post by moemin »

Kontak extreme airguns in Centurion, sal kyk of ek gou die besonderhede kry. Ek het destyds n sharp tiger gehad, hulle het hom gediens...
User avatar
moemin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am

Re: Diens parte - Sharp Tiger windbuks

Post by moemin »

Die nommer is vir een van die mense by extreme airguns is 0735524347.
Kan ook Wimpy swart airguns probeer.
Post Reply