Diens parte - Sharp Tiger windbuks
Posted: Wed Sep 09, 2020 11:27 am
Goeie dag manne en maninne,
Ek doen navraag namens my Pa.
Hy besit die "Sharp Tiger, 177 mm windbuks.
Die ding het ophou werk, en ons vemoed hy kort 'n diens. My Pa woon in Ashton Baai Oos Kaap. Hy was by die Co-Op, humans dorp, en hulle verwys hom toe na 'n man in Jeffreys.
Tussen hulle kom hulle nie reg nie. Kan iemand dalk help en laat weet waarheen om te gaan. Onder is paar foto's.