Duitse Jagdt terriers

Post Reply
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Duitse Jagdt terriers

Post by shanenel »

Middag manne
Ek wil graag hoor wie op die forum het jagdt terriers of weet van iemand wat van die honjies het.
Ek probeer vas stel watter bloed lyne tans in SA is.Ons weet van drie lyne sover.Ons is n paar manne wat die ongelooflike jag honjies gevestig probeer kry maar die genepoel is baie klein.Enige leidrade sal opgevolg word dankie.
Indien jy een het laat weet sommer waar jou hond vandaan kom dit sal ons poging om nuwe bloedlyne op te spoor vergemaklik
Baie dankie
Post Reply