Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Naand
Watter nagsig teleskoop sal julle aanbeveel om gebied waar bv skape slaap te scan en wag vir kat of jak om sy verskyning te maak en te skiet sonder om te roep of te lig..... Maw die dier moet van ver af al geidentifiseer word....
Groete