Dele van 'n berig uit Australie wat die gevare van uitsleep van voertuie onderstreep. Oopkop wees wanneer julle soiets onderneem.
A schoolgirl has died in a tragic accident at her family farm that left her younger sister horrifically injured.
Mackenzie Guild, 15, and her sibling Charlie, 11, were sitting in the tray of a ute that was towing a bogged car at their family's cattle property Niall Station, 170km north of Charters Towers in northern Queensland.
They were helping with the vehicle at about 10pm Friday when the snatch rope between the two cars snapped and hit Mackenzie in the chest.
Mackenzie died at the scene and Charlie was airlifted to Townsville University Hospital where she is in a stable condition, The Townsville Bulletin reports.
The accident has devastated the close-knit town of Charters Towers and the girls' school at Columba Catholic College.
Gevare van voertuig uitsleep
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Gevare van voertuig uitsleep
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Gevare van voertuig uitsleep
Oom daardie onderwerp is so oud soos die berge en holrug gery MAAR steeds geweldig relevant. Dat dit van tyd tot tyd opgebring word op verskillende platvorms bly belangrik en hoe meer voorbeelde mens ophaal hoe beter.
Die een probleem is.....
Die mense leer nie.
Iemand (kan nie onthou wie) het gesê. 'n Slim mens leer uit sy foute. 'n Briljante mens leer uit ander se foute.
Kom ons 4x4 ouens raak eerder briljant.
Ek kan self getuig dat n dag van pret in n oogwink in n tragedie kan ontaard.
Ek bid God se vertroosting en hulp op daardie gesin en gemeenskap.
Die een probleem is.....
Die mense leer nie.
Iemand (kan nie onthou wie) het gesê. 'n Slim mens leer uit sy foute. 'n Briljante mens leer uit ander se foute.
Kom ons 4x4 ouens raak eerder briljant.
Ek kan self getuig dat n dag van pret in n oogwink in n tragedie kan ontaard.
Ek bid God se vertroosting en hulp op daardie gesin en gemeenskap.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gevare van voertuig uitsleep
Ek stem. Daar is genoeg voorbeelde en verhale en tragedies van mense wat dieselfde foute al gemaak het. Mense dood as gevolg van snatch ropes wat breek. Dit gebeur. Hoekom jy dan jou twee dogters agterop 'n bakkie sit wat 'n ander voertuig probeer uitsleep, weet nugter alleen.
EDIT: En ja ek weet, vingers wys help nou niks en die grootmense blameer hulleself nou seker genoeg, maar nogsteeds. Bid maar vertroosting vir die mense, hulle het dit nodig.
EDIT: En ja ek weet, vingers wys help nou niks en die grootmense blameer hulleself nou seker genoeg, maar nogsteeds. Bid maar vertroosting vir die mense, hulle het dit nodig.

