Ek het 'n uitmekaar BSF - Junior windbuks gekry. Die windbuks was baie geroes en het maar grondpad agterhom maar ek is besig en wil hom graag weer lewe gee.
Ek kort 'n voor versier, spring, "Leather cup, washer and screw" en dan die twee skroefies wat die kolf voor aan die "breech" vas trek.
Laat weet my asseblief as jy weet waar ek kan regkom.
Groete Siebert
BSF - Junior windbuks
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: BSF - Junior windbuks
voor versier
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.