Ons volgende skietdag is 17 Oktober 2020,
Ons hou dit nou by Magnum skietbaan naby Donkerhoek PTA, so vir die wat gedink het Bronkies is the wyd hier is julle kans.
Jy kan vooraf registreer volg net die skakel vir nie lede.
http://bigbore.org/members/pre-booking-for-non-members/
Kostes vir nie lede is R350 vir seniors, R200 vir Juniors en Veterane 65 en ouer.
Kostes vir lede is R200 vir seniors, R100 Juniors en Veterane.
Jy mag met enige kaliber slot aksie of dubbel geweer kom skiet maar net groter kalibers en ingelsuit 9.3mm tel vir die dag se punte.
Verversings sal te koop wees bring eie stoel en drink goed vir later die dag.
Ek sal meer info stuur sodra ek het dit ontvang het maar sover is dit 3 bane plus een "Fun" range. Daar sal bewegende teikens wees en dit is regtig die naaste aan aan grootwild jag wat jy sal kom om te toets of jy en jou toerusting reg is vir die groot dag as dit sou gebeur.
Daarna is daar SAFARI se DGS nie seker oor datum en ons laaste skietdag vir die jaar 28 November 2020.
BASA Skietdag 17 Oktober 2020
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA Skietdag 17 Oktober 2020
More, as jy nog nie planne gemaak het om iets ordentelik te doen vir die naweek nie kan jy gerus nog more inskryf as jy wou.
Jy gaan 18 rondtes nodig he om die baan te voltooi en dan is daar ook 'n "Fun Range" vir verdere 5 skote.
Magnum skietbaan by Donkerhoek en ons begin 8 uur skiet.
Jy gaan 18 rondtes nodig he om die baan te voltooi en dan is daar ook 'n "Fun Range" vir verdere 5 skote.
Magnum skietbaan by Donkerhoek en ons begin 8 uur skiet.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA Skietdag 17 Oktober 2020
BASA Skietdag 13 Maart 2020.
Ek het nuwe topic oopgemaak vir ons skiet 13 Maart 2021.
Ek het nuwe topic oopgemaak vir ons skiet 13 Maart 2021.
