Goeie naand
Ek het 25 springbokke gekoope en in 250ha kamp gesit met 3 kante jakkals proef draad. Ons beesbore nie baie fokus op jakkals jag in omgeweing nie. Ewe skielik is daar `n defnitiewe verhoging in jakkals wat ek sien in kamp. Het laat skiet (2) ma gaan stadig. Ek het gehoor om `n donkie hings of blesbok ramme sonder vroulike diere in die kamp te sit wat glo die jakkalse sal weg hou. Het enige iemand ondervinding van dit?
Groete
T
Jakkals, donkie hings en blesbok ram
-
- Newbie
- Posts: 10
- Joined: Sat Oct 10, 2020 2:06 pm
- Location: Kathu
-
- Hero Member
- Posts: 18021
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Jakkals, donkie hings en blesbok ram
Op een eiendom waar ek gewerk het, het die blesbokram die springbokramme doodgemaak. Vermy dit liefs. Ek weet dat donkies al genoem is as beskermers teen jakkalse.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- naas222
- Hero Member
- Posts: 687
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
- Location: Bronkhorstspruit
Re: Jakkals, donkie hings en blesbok ram
ek weet van n geval en dis nie hoor sê nie..
iets vreet boer se kalwers en hy kry my vriend n bekwame jak jagter om te kom kyk..
hy roep oor n tydperk en skiet een..
hier bel die boer hom eendag en sê hy die probleem gekry...
aleen donkie hings gryp pasgebore kalfie en skud hom vlenters dan vreet jak aan dooie kalfie...
ek self al by n man geskiet wat so spuitbottel op n paal het wat glo n sproei afskei elke paar ure... maar sy blesbokke teel nie... skiet 3 jakke in daai kamp 300m van daai wonder sproei...
weet iewers op forum is so iets al bespreek...
my kop sê vir my dis als n bog spul

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- PWV
- Hero Member
- Posts: 6897
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Location: Paarl
Re: Jakkals, donkie hings en blesbok ram
As jy wil ontslae raak van die jakkalse, kontak net vir Geno hier op die forum. Hy fusilleer en vernietig hulle.
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
Groetnis
Pieter Willem Vorster
Groetnis
Pieter Willem Vorster
-
- Hero Member
- Posts: 2268
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
- Location: Williston
Re: Jakkals, donkie hings en blesbok ram
Kom ons dink net logies oor die goed. Watter donkie se natuurlike gedrag is om aktief roofdiere te soek en verwilder? Twedens weet ek nie hoe die arme donkie 250 hektaar moet patrolleer nie. Die donkie sal nie kans vir wei of rus kry nie. Hoekom sal jy byvoorbeeld 10 donkies in die kamp sit? Hulle vreet ook en verminder die drakrag beskikbaar vir wild of vee.
Ek het baie bewondering vir mense wat die reuke, ligte of geluide aan boere verkoop om jakkalse weg te hou. Hulle sal ys aan n Eskimo ook kan verkoop.
Ek het baie bewondering vir mense wat die reuke, ligte of geluide aan boere verkoop om jakkalse weg te hou. Hulle sal ys aan n Eskimo ook kan verkoop.
- PWV
- Hero Member
- Posts: 6897
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Location: Paarl
Re: Jakkals, donkie hings en blesbok ram
Willem, moenie die entrepreneurs se moed breek nie!!!
Gebruik eerder 'n skerp mes!!!

Gebruik eerder 'n skerp mes!!!
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
Groetnis
Pieter Willem Vorster
Groetnis
Pieter Willem Vorster
-
- Sr. Member
- Posts: 429
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
- Location: Okahandja
Re: Jakkals, donkie hings en blesbok ram
Die donkie storie werk, maar jy koop nie n donkie en sit hom in n kamp en verwag nou is alles uitgesort nie.
Dis soos n hond wat jy tussen die skape moet grootmaak. Hy moet basies leer om saam met die springbokke te loop.
Ek het donkie merrie wat saam met die koeie loop, maar is ook nie fool proef nie, maar dit help. Net soos met honde, almal is nie ewe goed nie.