BAT aksies - verskeidenheid

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

BAT aksies - verskeidenheid

Post by tripodmvr »

[youtube]https://youtu.be/EGPXDs_5noU[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Heinz Petersen »

Ai, kan maar net kyk en die slym van my bek afvee.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Gawie(13mm) »

Heinz Petersen wrote: Sat Jan 09, 2021 5:46 am Ai, kan maar net kyk en die slym van my bek afvee.
....dan moet jy maar die invermektien los en iets vir bek en klou-seer vat. ;D
BAT aksies laat my darem self verlang na roere wat nooit in my kluis sal staan nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by ruaanb »

Dit kan jy weer sê Gawie
danie1966
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Sep 06, 2020 2:41 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by danie1966 »

Ek is nie 'n kenner op die gebied nie,maar die aksies se ontwerp lyk baie na ons RSA enkelskoot aksies?
Wat dink julle manne van die RSA aksie en wat sal 'n mens vir hom betaal as een in die mark kom?
Sal dit 'n goeie opsie wees om die RSA te gebruik vir 'n 7mm Saum/300 SWM of dalk iets anders vir 'n langafstand geweer projek.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Heinz Petersen »

Ek het die RSA aksie gebruik vir my 300 NMI
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Frikkie Coetzee »

Om n BAT en n RSA in dieselfde asem te noem is soos om te se jou WW2 Willis Jeep is eintlik n Landcruizer.

N BAt en n RSA het feitlik niks in gemeen nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Capt. Yoda »

😂😂
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Arnold »

Ek droom ook oor 'n BAT maar n Howa skiet darem net so goed

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by jankraay »

Frikkie Coetzee wrote:Om n BAT en n RSA in dieselfde asem te noem is soos om te se jou WW2 Willis Jeep is eintlik n Landcruizer.

N BAt en n RSA het feitlik niks in gemeen nie.
ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Gawie(13mm) »

Arnold wrote: Sun Jan 10, 2021 3:54 pm Ek droom ook oor 'n BAT maar n Howa skiet darem net so goed ImageImageImage

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
...en 'n Ford ry ook lekker as niemand kyk nie, maar my Howa's kry darem die lood by die pyp uit. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by ruaanb »

Dis nou as jy onthou om primers in te sit né Gawie
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Frikkie Coetzee »

Ek wil graag net my vorige post bietjied duideliker maak.

Die RSA aksies was uitstekende aksies en is stedds uitstekende aksies. EK het self n paar. Jy kan uitsonderlik akkurate gewere daarop bou.
Die RSA aksies is egter Mauser tipe aksies met n tipiese claw tipe extractor. Om die beste uit hulle te haal moet jy hulle gewoonlik ook true en die sneller verander. Tipies n Davies Sneller. Jy kan n Remington tipe sneller psit as jy nspesiale hanger vir hom maak. (Francios Marais het my aksie gekoop wat so verander was.)

Die BAT aksies is n Remington tipe aksie MAW dis n pushfeed met n fingernail exactor. Hulle is presisie aksies en is basies klaar reg. Jy hoef hulle nie te true nie en is kllar gemaak om Remington tipe snellers te vat. Hulle is ook gewoonlik meer robuust gebou en het minder flex in as meeste ander aksies.

Die vervaardigings tegnieke tussen die twee aksies verskil ook baie met die BAT wat voordeel trek uit moderne presiese vervaardiging (CNC) waar die RSA aksies basies met hand gebou was op ouer tipe masjiene ( Ek dink dit was self nog voor die NC masjiene maar ek kan verkeerd wees. Eimand soos Skalk Cullinan kan dalke meer inligting gee).

In kort, die BAT aksies is n heelwat nuwer en meer moderne aksie wat waarskynlik meer presies masjieneerd is as die RSA, Uit n ontwerp oogpunt is hulle ook nie deel van die selfde familie nie.

Beteken dit die RSA is n slegte aksie? Nee. Dis uitstekende aksies
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: BAT aksies - verskeidenheid

Post by Lategan1 »

Frikkie, interessant dankie.

Toeka se Willys Jeep/ Landy eienaars glo altyd hulle vat enige nuwe moderne plastiek voertuig aan! Nostalgie leef.

Hoop julle kry ook lekker water daar. Die land begin mooi lyk.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply