Astra TS-22
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Astra TS-22
Ek het vir my 'n Vudoo V-22 rimfire bestel wat 'n lang en stadige proses gaan wees (lyk of dit langer as 'n jaar gaan neem). Het 'n barreled action bestel - reeds 'n KRG Whiskey-3 chassis vir Reminton 700 aksie, Trigger Tech Diamond 2 stage sneller en Delta Javelin 4.5-30 x 56 met Tier One 34mm ringe.
Het toe maar besluit om 'n goedkoop .22 pistool te soek sodat ek kan begin .22 ammo koop (basies net 'n .22 lisensie op my naam he).
Ek het hierdie Astra .22 pistool by 'n kennis gekoop wat beweer dat hy minder as 500 skote deur die loop het (pistool is 41 jaar oud).
Was aangenaam verras hoe lekker die ding skiet en hoe akkuraat hy is.
Het toe maar besluit om 'n goedkoop .22 pistool te soek sodat ek kan begin .22 ammo koop (basies net 'n .22 lisensie op my naam he).
Ek het hierdie Astra .22 pistool by 'n kennis gekoop wat beweer dat hy minder as 500 skote deur die loop het (pistool is 41 jaar oud).
Was aangenaam verras hoe lekker die ding skiet en hoe akkuraat hy is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Astra TS-22
Het 'n stuk afval laminate gehad en besluit om nuwe grips te maak wat nie noodwendig in almal se smaak gaan val nie, maar is uiters gemaklik.
Beplan ook om pistool te laat cerakote.
Beplan ook om pistool te laat cerakote.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Astra TS-22
Latweet maar as jou ander 22 gekom het jy die een wil verkoop 
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Astra TS-22
As jy dink jy gaan hom gebruik om n lekker voorraad 22 ammo te kan koop en op te stock maak jy n fout. Met daai pistooltjie skiet jy 22 ammo vinniger uit as wat jy dit kan koop. Ek het n Star FN sport jare terug vir dieselfde rede gekoop maar het al hope ammo met hom uitgeskiet.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Astra TS-22
Nice Paul.
Lekker skiet en sterkte met die wag.
Lekker skiet en sterkte met die wag.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Astra TS-22
Dankie Francois & Dirk.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Astra TS-22
Hunter sal dit in gedagte hou.HunterB wrote: Sat Jan 16, 2021 12:52 pm Latweet maar as jou ander 22 gekom het jy die een wil verkoop![]()
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Astra TS-22
Carl, ek stem saam dit kan 'n probleem wees, daarom koop ek verskille ammo: Center-X vir die Vudoo en goedkoper ammo vir die pistool.Carlc wrote: Sat Jan 16, 2021 2:35 pm As jy dink jy gaan hom gebruik om n lekker voorraad 22 ammo te kan koop en op te stock maak jy n fout. Met daai pistooltjie skiet jy 22 ammo vinniger uit as wat jy dit kan koop. Ek het n Star FN sport jare terug vir dieselfde rede gekoop maar het al hope ammo met hom uitgeskiet.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Astra TS-22
Hierdie is die toets teiken wat saam met die pistool gekom het: 5 skote op 25m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 649
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Astra TS-22
Sjoe! Daardie ou Spanjaard skiet netjies en hy lyk ook bitter netjies met die pasgemaakte baadjie.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 649
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Astra TS-22
Vergewe die kaping, ek wil net weet watse ammo werk mooi in jou Star Mnr Carl? Ek wag nog vir myne se lisensie.Carlc wrote: Sat Jan 16, 2021 2:35 pm Ek het n Star FN sport jare terug vir dieselfde rede gekoop maar het al hope ammo met hom uitgeskiet.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Astra TS-22
Ek het toe swartklip nog beskikbaar was hulle in grootmaat gekoop en het nog so klompie oor. Eley en CCI werk ook baie mooi. Ek weet net nie hoe beskikbaar hulle nou is nie.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Astra TS-22
Dankie Killzone.Killzone wrote: Sun Jan 17, 2021 2:33 pm Sjoe! Daardie ou Spanjaard skiet netjies en hy lyk ook bitter netjies met die pasgemaakte baadjie.