Hallo almal, ek wil graag hoor watter MP3 spelers kan julle my aanbeveel. Ek soek n ding wat kan "hou". Ek gebruik Tewis se roeper en n MP3, maar my Safeway het gegaan. Hy fluister nou net. Ek soek nou nie een in n i Pod se prysklas nie. Laat hoor van julle asb.
Groete Tjops
Watter MP3
-
Danie Lombard .243
Re: Watter MP3
Hi Lamtjop.
Nou praat jy, ek is self op soek na 'n goeie tog goedkoop MP3 speler.
Hoop die manne wat weet kan help.
Danie
Nou praat jy, ek is self op soek na 'n goeie tog goedkoop MP3 speler.
Hoop die manne wat weet kan help.
Danie
