Insize vernier caliper

Post Reply
Jacques.308
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Insize vernier caliper

Post by Jacques.308 »

Hi manne ek hoop dit gaan goed? Gebruik iemand die bogenoemde caliper? En hoe ervaar julle hom? Is hy die geld werd om hom eerder te koop as n R250 tork craft vernier?

Groete

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: Insize vernier caliper

Post by Smith223 »

Indien die akuraatheid wat jy verlang binne +-10mikron is vertrou ek geen ander elektroniese vernier behalwe tenminste die Mitutoyo nie. https://za.rs-online.com/web/p/calipers/4868276/
Meeste ander verniers op die mark se herhaalbaarheid is goed(+-0.02mm), mits jy konstante krag op die kloue kan toepas, akuraatheid is 'n ander saak.
Vir algemene herlaaiwerk gebruik ek ook 'n cheapie +-R700, maar ek gebruik mikrometers en mitutoyo dial verniers waar moontlik.
Ek sal bevoorbeeld nou nie punte of doppe sorteer met 'n goedkoop elektroniese vernier nie.
Om jou oorspronklike vraag te antwoord:
Indien jy net TPL wil meet en skouer Bumb bevestig sou ek sê die Insize is voldoende en word defenitief aanbeveel bo die goedkoop Tork Crafts.
Howa 223 - Leupold Vx2
BRNO 243
Howa 6.5 CR - Vortex PST Gen II 5-25 FFP
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1940
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Insize vernier caliper

Post by Smitstertjies »

Ek gebruik die Insize verniers. Ek het beide die elektroniese een en die mikrometer een. Insize het baie verbeter op hulle produkte die laaste paar jaar. In my opinie is hulle akkuraat tot n halwe thou, hang af van die druk wat jy toepas op die kloue.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4891
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Insize vernier caliper

Post by ruaanb »

Insize definitief bo torkcraft en die ander cheapies
Post Reply