Musgrave Koper Embleem: Gesoek

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
Bosvark34
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm

Musgrave Koper Embleem: Gesoek

Post by Bosvark34 »

Goeie Naand Mnre,

Ek vra maar hier om die soektog te konsentreer, die Mods moet maar afhaal as dit nie op die regte plek geplaas is nie.

My Neef is opsoek na so 'n koper plaatjie om op sy geweer te sit. Hy het 'n 30-06 k98 aksie, ek dink dit is 'n vrystaat?? Is daar iemand hier wat ons in die regte rigting sal druk?
2eb482e4-3c81-4b76-bf8c-badc3f90cb67.jpg

Groete.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
303 Brit Lee Enfield Mk4 No2
6.5 x 55 SE Voere LBW
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Musgrave Koper Embleem: Gesoek

Post by Killzone »

Ek glo Wildman in Ermelo behoort jou Neef te kan help.

017 819 3415
Bosvark34
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm

Re: Musgrave Koper Embleem: Gesoek

Post by Bosvark34 »

Dankie Killzone, ek laatweet die man.
303 Brit Lee Enfield Mk4 No2
6.5 x 55 SE Voere LBW
Post Reply