More Almal
Hier is 'n advertensie van 'n baie lekker gong-skiet in Morgenzon wat deur die skool aangebied word. Ek het laasjaar in Desember op hulle Na-Plant dag gaan skiet, dit is rerig 'n baie lekker skiet. Die manne klink my het nie nou soveel skuts soos laasjaar nie so daar is nog baie plek soos ek verstaan.
Al die kontak besonderhede is op die foto.
Groete
Voor-Oes Gong-dag te Morgenzon 17 April
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Voor-Oes Gong-dag te Morgenzon 17 April
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

