Dag almal.
Na ek die mounts van Geno gekry het sit ek nou met my oues. Hulle is nommer 4 en 5 stainless matt afwerking. Is bedoel vir die Hawkeye all-weather maar sal werk op ander Rugers. Soos ek verstaan is dit net die Ruger No.1 wat dieselfde hoogte mount voor en agter soek. Maar 'n ou kan seker plan maak.
Laat weet maar.
Ruger Mounts
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Re: Ruger Mounts
Dags?
As die ringe nog beskikbaar is sal ek dit graag wil oorneem indien moontlik.
Baie dankie
Groete
Hendrik
As die ringe nog beskikbaar is sal ek dit graag wil oorneem indien moontlik.
Baie dankie
Groete
Hendrik
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Ruger Mounts
Middag
Die ringe is Hendrik s'n.
Die ringe is Hendrik s'n.
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Re: Ruger Mounts
Dags?
Baie dankie ek het die ringe gekry.
Groete
Hendrik
Baie dankie ek het die ringe gekry.
Groete
Hendrik
