Opsoek na Weihrauch HW30S
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Opsoek na Weihrauch HW30S
Môre almal, ek is opsoek na bg geweertjie of walther wat met hom vergelyk. Watter online winkels kan ek kontak ek ken nie al die plekke nie. Groete Tjops
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Opsoek na Weihrauch HW30S
Ek kan Weihrauch windgewere verskaf.
0825354100
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
