Viper Plains Gold punte

Post Reply
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Viper Plains Gold punte

Post by Blink Stefaans »

Dagse manne
Wil gou hoor of enig van julle al ondervinding met die Viper Plains Gold Brass punte het.
Die brass is harder en sy punt vou nie om nie maar breek op in stukke wat dan as sekondere projektiele penitreer en verdere skade aan interne organe rig.

Die prys is baie goed ons kyk na so R700 per 100
Dit maak ekonomies sin want dan kan mens genoeg oefen om vertroud te raak met die punt se trajek sonder om die bank te breek.

Ek kyk na die 131gr met S335. Ek het data vanaf die verkaffer gekry.

Let's try again 308win 141gr Plains Gold col 71.1mm max allowable pressure 60191psi.
Using S321.
Node 6 39.8gr 2600fps 40868psi
Node 5 41.4gr 2706fps 46536psi
Node 4 44gr 2886fps 57622psi.
Using S335
Node 6 38.9gr 2558fps 40748psi
Node 5. 40.7gr 2667fps 46573psi
Node 4 43.6gr 2852fps 57726psi

130gr Plains Gold.
S321
Node 6 40.8gr 2641fps 37897psi
Node 5 42.3gr 2739fps 42689psi
Node 4 45gr 2923fps 52839psi.
S335
Node 6 39.8gr 2598fps 37834psi
Node 5 41.5gr 2699fps 42746psi
Node 4 44.4gr 2884fps 52908psi

Wat dink julle manne van die konsep??
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by tripodmvr »

Titan koeëls is dieselde konsep. Google en kyk hoe hulle vergelyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by Gerhard »

Stefaans,

Ek skiet hulle in my 308Win en kry baie baie goeie akkuraatheid en is dodelik op wild met baie min vleis skade.


Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by Blink Stefaans »

Dankie Gerhard.
Het vir my 100 punte gekry, nou moet wk net kans kry om hulle te gaan toets.
Watse gewig punte? Kruit? Spoed?
Ekt 335
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by Blink Stefaans »

Het uiteindelik kans gekry om die gewertjie te gaan skiet. Wou eers die aksie pak en hom 100% kry voor ek kruit brand
L579 Sako Forester 308 win met n ou Pecar Berlin 3-7
Het die 131gr Viper Plains Gold punte met HBN geplateer.
Drie skote op 25 om papier te kom en toe 6 skote op 100m. 42.5 en 42.8gr S335
Spoed op die twee ladings was so 2800fps met 15gps ES. Dit is presies die spoed wat ek be-oog het. Min terugskop vir my 7 jarige
Eerste skoot op 100 was links bo. Dink die loop was toe gesout en die res was baie mooi bymekaar. 6 skote totaal en klaar met lading ontwikkeling.
Die kruishaar op die skoop is baie dik en ek moes seker maak dat die 4 wit driehoeke wat van die teiken uitsteek ewe groot is voor ek die skoot trek.
Die geweer en skoop is amper 70 jaar oud en ek hou van die vintage kombinasie, maar met daai kruishaar gaan lang skote moeilik wees. Sal uitkyk vir n ou Duiste skoop met n dunner kruishaar.
Lekker as dinge so werk.
Gaan oor 2 weke my seuntjie vat vir sy eerste varkie dan sal ek terugvoering gee op prestasie
ImageImageImage

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13506
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by Capt. Yoda »

Met daai scope is daai groep regtig iets besonders
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by Blink Stefaans »

Ek kon dit self nie glo nie
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by Gerhard »

Mooi geskiet


Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Viper Plains Gold punte

Post by Blink Stefaans »

Dankie Gerhard
Soek nou net n plan vir n klasieke skoop met n dunner kruis en dalk n bietjie meer vergroting sodat ek die teiken en gatjies kan sien
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Post Reply