Dagsê almal,
El het gewonder of enige van julle dalk al mono's gebruik op 1000m met van die groter kaliebers .300 en op, watter maak mono het jy gebruik en hoe akkuraat het hulle geskiet. Rede vir my vraag is soos volg. Ek skiet nou al lank met my Lapua en ek skiet die 250gr Berger Elite hunters. My roer het maar n 24" loop en ek wil langer koëls probeer. Volgende logiese stap ks dus n 300gr Berger maar met die kort tube verloor ek natuurlik spoed. Ek het nie my data by my nie maar as ek reg onthou het ek net hier by 2650fps(so iets) . So met n mono het ek n langer ligter projektiel wat vinniger sal skiet. Is dit die moeite werd om dit te probeer of moet ek maar eerder lewe met die stadigge spoed. Ek moet noem my roer was baie akuraat gewees met die 300gr Elite hunters. Maar dit beteken ook dat ek uit elewasie uit loop met my set up.
Alle insette sal waardeer word.
Dankie
Momometaal koëels
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Momometaal koëels
Goeie dag,
Ek het self begin met Plaaslik vervaardigde mono metaal koele in my 338 so paar jaar trug. Met lading ontwikkeling was dit maklik om hulle getune te kry, en alles was mooi tot so 1000meter. Maar hulle wiele het lelik afgekom op langer afstande as dit. Daar is baie ander skuts hier was saam ook daardie tipe koele probeer het, maar ek weet nie meer van een wat dit skiet nie. Daar was ook n paar probleme met QC van die produkte.
Nou as ek Cutting Edge kon bekostig, dan het ek seker dit probeer, maar vir nou bly ek maar by die lood kern koele.
Groete
Andre

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Momometaal koëels
Jy sal fyn die BC en gewig moet probeer balanseer om met ekstra spoed iets reg te kry. Omdat monos gewoonlik spoed soek om om te klink, sal dit nie goeie langafstand koeëls vir jag wees nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Momometaal koëels
Dankie, dit bevestig wat ek vermoed het.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Momometaal koëels
Netso.Andre308 wrote:Goeie dag,
Ek het self begin met Plaaslik vervaardigde mono metaal koele in my 338 so paar jaar trug. Met lading ontwikkeling was dit maklik om hulle getune te kry, en alles was mooi tot so 1000meter. Maar hulle wiele het lelik afgekom op langer afstande as dit. Daar is baie ander skuts hier was saam ook daardie tipe koele probeer het, maar ek weet nie meer van een wat dit skiet nie. Daar was ook n paar probleme met QC van die produkte.
Nou as ek Cutting Edge kon bekostig, dan het ek seker dit probeer, maar vir nou bly ek maar by die lood kern koele.
Groete
Andre
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Momometaal koëels
Nou n opvolg vraag,
Het enige van julle al die gewone Hornady 285gr HPBT en of die A-Max geskiet in .338 en wat was julle resultate? Om eerlik te wees, ek kan nie meer die koste regverdig om Bergers uit te skiet op die baan nie. Teen R2800.00 n pakkie sal hulle net vir jag gebruik word.

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Momometaal koëels
Ek het al so paar mono’s getoets op die groter gewere. Hulle het n paar voordele maar hulle het ook heelwat nadele!Lapua wrote: Sun Oct 31, 2021 7:57 am Nou n opvolg vraag,
Het enige van julle al die gewone Hornady 285gr HPBT en of die A-Max geskiet in .338 en wat was julle resultate? Om eerlik te wees, ek kan nie meer die koste regverdig om Bergers uit te skiet op die baan nie. Teen R2800.00 n pakkie sal hulle net vir jag gebruik word.
Hier is so paar punte vir jou om aan te dink… dis van n Engelse presentasie wat ek gedoen het so paar maande terug.
Voordele.
HIGH BALLISTIC COEFFICIENT FOR CALIBER & WEIGHT DEPENDING ON DESIGN.
• CONSISTENT BALLISTIC COEFFIECIENT & WEIGHT ONLY IF MACHINED PROPERLY.
• HIGHER VELOCITY THAN COPPER JACKET LEAD BULLETS.
• CAN NOT BREAK UP ON TIGHT TWIST RIFLES.
• GYROSCOPICALLY STABLE – COPPER JACKET BULLETS CAN VARY IN THICKNESS THUS CAUSING INSTABILITY.
• PERFECTLY CONCENTRIC.
• CONSISTENT MEPLAT.
• NO LEAD POISONING.
Nadele.
GAS SLIP ON BADLY DESIGNED BULLETS – REQUIRES A GAS SEAL RING.
• MONOLITHIC BULLETS ACCELLERATE BARREL WEAR.
• MORE COPPER FOULING THAN COPPER JACKETED BULLETS.
• INCONSISTENT BALLISTIC COEFFICIENT DUE TO BAD MACHINING / DRIVE BANDS.
• MONOLITHIC BULLETS DO NOT MAKE CLEAR IMPACT MARKS ON GONGS SO SPOTTING HITS BECOME DIFFICULT AT LONG RANGE.
In my opinie soos jy hierbo noem, kyk na die Hornady 285gr ELD-M. Ek het hulle al baie geskiet en dis n briljante koëel.