Bluetick Pointer x Redtick Reuntjies

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Bluetick Pointer x Redtick Reuntjies

Post by thys308 »

Hi die honde is baie goeie jag en huis honde en mooi sag geaarde diere.
8 Weke oud 16 Nov 21 en klaar ingeënt en ontwurm met veearts kaart.
R1900/ hondjie en vervoer vir eienaar se onkoste as ons nie geleentheid kan kry nie. Hulle is in Mosselbaai area naby Vleesbaai. Ma en Pa jag baie goed.
Julle kan my pm of whatup by 0713agt 4 794agt. ImageImageImageImageImageImage

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Post Reply