Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
pwdejager
Sr. Member
Posts: 489 Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Post
by pwdejager » Thu Nov 11, 2021 1:28 pm
Dag almal
Ek wag op die oomblik vir my lisensie vir my Sauer 243WIN, en begin solank komponente bymekaarmaak.
Ek gaan die geweer net gebruik vir jag (hoofsaaklik Karoo en springbokke).
Ek wil graag weet watter een van die volgende punte sal julle aanbeveel:
Peregrine VLD4 75gr of 84gr
Ek le na die Peregrine oor beskikbaarheid, maar omrede dit net vir jag is, kan ek seker opstock met Berger's.
Wat sal julle aanbeveel?
Baie dankie
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Thu Nov 11, 2021 2:43 pm
Is jy 'n kop- of lyf skieter?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13511 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Thu Nov 11, 2021 5:09 pm
Ek sou die VLD skiet maar eks mos maar bq anders
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Gian_dP
Hero Member
Posts: 1617 Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Post
by Gian_dP » Thu Nov 11, 2021 7:23 pm
87 Berger, weet van paar 243's wat hulle baie mooi skiet.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
pwdejager
Sr. Member
Posts: 489 Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Post
by pwdejager » Thu Nov 11, 2021 7:29 pm
tripodmvr wrote: Thu Nov 11, 2021 2:43 pm
Is jy 'n kop- of lyf skieter?
Op die oomblik nog lyf, sodra ek lekker comfortable is met die 243 sal ek kop skote op regte afstande en toestande graag wil doen.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Thu Nov 11, 2021 9:32 pm
Monolitiese koeëls soos Barnes en Peregrine is nie gepas vir kopskote nie. Op masjienkamer skote werk hulle egter baie goed en beperk vleiskade, maar dit hang af van spoed en waar die koeël tref.
Kopermantel loodkoeëls breek makliker op en gaan daarom baie meer vleisskade op bladskote gee. Hulle is egter die kos vir kop en hoë nekskote.
Jy mag dalk gelukkig wees en 'n koper en gewone koeël kry wat dieselfde impakpunt het. Nou kan jy patrone ruil soos omstandighede bepaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
pwdejager
Sr. Member
Posts: 489 Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Post
by pwdejager » Thu Nov 11, 2021 10:00 pm
Baie dankie vir die inligting, help baie
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor