Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons is op vakansie tot Woensdag en ek was slim genoeg om te dink ek sal oorleef as ek nie visvang die vakansie nie. Maar nou kry ek lelike hardkloppings as ek sien hoe almal vang.
So indien daar iemand is wat dalk n ekstra man kort vir die boot sal ek dit waardeer as jy my kan laat weet. Ek is meer as bereid om die kostes te deel.
Stywe lyne