Des & Jan hengel in Richardsbaai

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Des & Jan hengel in Richardsbaai

Post by JuanPaul »

Hallo julle, hier is `n paar visse wat ons gevang het gedurende die vakansie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JuanPaul on Tue Jan 24, 2012 8:51 am, edited 1 time in total.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Des & Jan hengel in Richardsbaai

Post by Piet Breedt »

Manne, as julle ooit getreat wil word deur manne wat meesters is met diepsee hengel, veral marlyn, moet julle n trip book saam Juan Snr en Juan Junior. Hulle het n awsome  24.5 vt Tomcat boot met 2 x 140hp Suzuki 4- stoke motors op. Die boot is ge rig met net die beste, en alles word baie profesioneel gedoen. Om hulle te sien n trace opmaak en die moeite en detail te sien wat hulle in sit, is n belewenis.

Juan julle mag maar.

plaas so paar fotos van jou boot.
Post Reply