Page 1 of 1
Des & Jan hengel in Richardsbaai
Posted: Tue Jan 24, 2012 8:50 am
by JuanPaul
Hallo julle, hier is `n paar visse wat ons gevang het gedurende die vakansie
Re: Des & Jan hengel in Richardsbaai
Posted: Tue Jan 24, 2012 10:47 pm
by Piet Breedt
Manne, as julle ooit getreat wil word deur manne wat meesters is met diepsee hengel, veral marlyn, moet julle n trip book saam Juan Snr en Juan Junior. Hulle het n awsome 24.5 vt Tomcat boot met 2 x 140hp Suzuki 4- stoke motors op. Die boot is ge rig met net die beste, en alles word baie profesioneel gedoen. Om hulle te sien n trace opmaak en die moeite en detail te sien wat hulle in sit, is n belewenis.
Juan julle mag maar.
plaas so paar fotos van jou boot.