BASA 12 Feb skietdag Videos

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

BASA 12 Feb skietdag Videos

Post by Frederik »

Die dag was weer vet pret met 3 baie goeie bane dit was nie maklik nie en die gemiddelde teling vir die dag was 8 uit 17.
Hier is so paar videos van die bane beskrywings van die bane is op die YouTube beskrywings.

100 skuts het deelgeneem en dit was ook on AGM die oggend voor die skiet weer mooi saamgespeel en geen reen.


[youtube]https://youtu.be/2N8mp_HFw7c[/youtube]
Baan 1 buffel baan skut skiet met 450 NE dubbel.

[youtube]https://youtu.be/q6TM_o5gSdg[/youtube]
Selfde baan 1 buffel baan maar die man verstaan van links skiet met regterhands geweer 458 win mag hy was 10de vir die dag

[youtube]https://youtu.be/H5bLL1mZbbw[/youtube]
Baan 2 seekoei baan my seun wat my 375 H&H mooi hanteer met 300gr full loads.

[youtube]https://youtu.be/91FvQeCVVEc[/youtube]
Baan 3 die Fun range.

Was weer lekker dag om te onthou dankie aan al die deelnemers en BASA wat alles aanmekaar gesit het.
Vet Pret met groot Gunne!!!!
Post Reply