Muskiete wat pla

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
22-250 Sniper
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm

Muskiete wat pla

Post by 22-250 Sniper »

Bloekom olie die beste langs die vis water
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Muskiete wat pla

Post by Cobus(Cobb) »

Peacefull sleep is koning......

Koop dit by die boerewinkel dan is dit boereraad...

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Muskiete wat pla

Post by tripodmvr »

Weet nie of julle onlangs die gesien het het oor gis, water en suiker in 'n afgesnyde 2 liter koeldrankbottel nie. Sny bottel bo af net voor dit begin vernou. Gooi suiker, gis en bietjie water in die bottel en plaas propgedeelte na onder op as "deksel". Die chemiese proses skei koolstofdioksied af wat die muskiete lok sodat hulle binne in gaan. Nou werk die kontrepsie soos die fuike wat vir voels en ander diere gebruik word. Muskiete vlieg op en af teen die wande en kom nie uit by die bek nie. Baie goedkoop en effektief.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Muskiete wat pla

Post by Frederik »

tripodmvr wrote: Weet nie of julle onlangs die gesien het het oor gis, water en suiker in 'n afgesnyde 2 liter koeldrankbottel nie. Sny bottel bo af net voor dit begin vernou. Gooi suiker, gis en bietjie water in die bottel en plaas propgedeelte na onder op as "deksel". Die chemiese proses skei koolstofdioksied af wat die muskiete lok sodat hulle binne in gaan. Nou werk die kontrepsie soos die fuike wat vir voels en ander diere gebruik word. Muskiete vlieg op en af teen die wande en kom nie uit by die bek nie. Baie goedkoop en effektief.
Lees soos 'n baas plan ek neem aan hoe meer gis en suiker hoe meer koolstofdioksied die muskiete as verskriklik lief vir my.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Muskiete wat pla

Post by wlm »

Gis en suiker is mos bier. Die manne vir wie die muskiete so lief is skei te veel koolstofdioksied af. ;D
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Muskiete wat pla

Post by Frederik »

wlm wrote: Gis en suiker is mos bier. Die manne vir wie die muskiete so lief is skei te veel koolstofdioksied af. ;D
wlm, los jy nou totaal my muskiet probleem op  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Fanie

Re: Muskiete wat pla

Post by Fanie »

Ja nee ek het nou daai kontrepsie probeer vir die muskiete en my kantoor ruik nou soos 'n brouery.  Hier het net een so klein goggatjie ingeklim en as ek sien hoe gelukkig hy op die' brousel se skuim is gaan hy nie weer daar wil uit nie !

As iemand dalk nou 'n parfuum en lipstiffie resep het kan ons die persepsie verander van 'n kroeg na 'n....
toemaar los liewer :-D
Fanie

Re: Muskiete wat pla

Post by Fanie »

Ek weet droe ys werk wel, maar om dit te kry is nou weer iets anders.
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Muskiete wat pla

Post by pietjacobs »

Jis Fanie ek het nou lekker gelag vir jou kantoor storie.

Droe ys koop jy sommer by n roomys plek. Ek gebruik dit altyd as ons gaan kamp
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Muskiete wat pla

Post by Marc »

Naands?,

Ekt nou net so lekker gelag Fanie ! Mense het al ges? jy moet kakiebos vat en dit aan jou smeer, het dit nog nie self probeer nie maar blykbaar werk dit vir allerhande goggas  ??? . Wonder net hoe jy daai reuk van jou gaan afkry as jy terug keer na die beskawing ? Tabart doen maar die ding vir my.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Fanie

Re: Muskiete wat pla

Post by Fanie »

Sorrie ouens ek weet muskiete is 'n ernstige storie en is vir die meeste sterftes onder mense verantwoordelik.  Dit en seekoeie, dalk 'n bedekte seen dat seekoeie nie kan vlieg nie ne'.

Lang mou kleertjies en muskietweerder.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Muskiete wat pla

Post by tripodmvr »

tripodmvr wrote: Weet nie of julle onlangs die gesien het het oor gis, water en suiker in 'n afgesnyde 2 liter koeldrankbottel nie. Sny bottel bo af net voor dit begin vernou. Gooi suiker, gis en bietjie water in die bottel en plaas propgedeelte na onder op as "deksel". Die chemiese proses skei koolstofdioksied af wat die muskiete lok sodat hulle binne in gaan. Nou werk die kontrepsie soos die fuike wat vir voels en ander diere gebruik word. Muskiete vlieg op en af teen die wande en kom nie uit by die bek nie. Baie goedkoop en effektief.
Moes sekerlik bygevoeg het dat hierdie bottels soos 'n foxpro aangewend moet word en nie aangesmeer of in jou gatsak gedra moet word nie. Lok die peste weg van jou. Mens kan dit die eerste linie van verdediging om jou huis noem en werk soortgelyk aan die bottels vol water op die gras vir die honde kittels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Muskiete wat pla

Post by wlm »

'n Duitse omie wat iewers in Afrika konstruksie-werk gedoen het se jy moet gin en tonic drink. Die gin vir olifante en die tonic vir muskiete. Dit werk glo goed, na 5 jaar het hy nooit 'n olifant gesien nie en ook nie malaria gekry nie.
Fanie

Re: Muskiete wat pla

Post by Fanie »

Hier by ons werk Redheart en coke die beste.  Na die vierde dop gee jy nie om wat jou byt nie ;-)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Muskiete wat pla

Post by Nickvn »

Vat Detol en water en meng dit in n sproei botteltjie. Spuit dit oor jou bene en arms. Werk goed vir ons. Jy sal sommer beter ruik ook.  :laugh:
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Grystoppie
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Mon Feb 18, 2013 10:01 am

Re: Muskiete wat pla

Post by Grystoppie »

250ml listerene gemeng met 750 ml water in n sproei bottel werk ook goed. Gebruik dan sommer ook as die smaak in die mond nie meer te lekker is nie.
Hou jou vrinne naby jou en jou vyande nog nader.
.22 Winchester"lever action", .222 CVA Rem Custom build, .375 H&H Mag Brno. .357 Mag Astra
Post Reply