Kyk, die spreekwoord se mos as jy nie slim is nie dan moet jy dom wees, en as jy nie sterk is nie dan moet jy swak wees.
Om swaar goed rond te dra is mos riskant vir 'n man. Mans kry mos altyd lae rug probleme.
So my raat is moenie swaar goed dra nie. Vrouens kry nie lae rug probleme nie so hulle moet die swaar goed dra.
Swaar goed dra en rug probleme.
-
Fanie
Re: Swaar goed dra en rug probleme.
So paar jaar terug het een van my pelle wat op 'n ander dorp bly vir sy tuis teater luidsprekers gekoop, maar het het nog ander besigheid om te doen kan hy die luidsprekers so rukkie hier kom los, netnou breek hulle in sy lorrie in en steel die goed.
Ek se dis reg. Ek roep die vrou en se vir haar as hy hier kom dan gaan haal jy die luidsprekers uit ok. Sy se dis reg.
Pel stop hier en wil begin uitlaai.
Ek keer hom en se vir hom nee herder jy sal mos jou rug seermaak ! en ek druk hom so een kant toe.
Ek se vir die vrou 'kom laai uit' en hier kom sy en vir die maat se ek die storie van die lae rug probleme by mans wat vrouens nie het nie.
Ek dag hy raak amper vlou van skok en verbasing...
Net 'n grappie ok, maar dit werk goed om ander mense mee te vermaak, net soos die vorige pos julle vermaak het.
Lekker aand verder :-D