More manne.
Ek is opsoek na iemand in die Pta omgewing wat kan werk aan n CZ200 luggeweer. Ek wil nuwe air cylinder met regulator asook nuwe silencer doen en makliker manier kry om die windbuks met lug te hervul. Ek gebruik huidiglik n duik silinder sonder n gauge om druk te wys as ek hervul. Dis frustrerend.
Dankie
CZ200 geweersmid
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
CZ200 geweersmid
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: CZ200 geweersmid
Kyk gerus hierna. Dit werk baie lekker en jy kan dit self opsit. Gamosa het ook 'n werkswinkel afdeling sou jy dit verkies.
https://gamosa.co.za/product/cz200-quic ... ure-gauge/
As jy dan nog bereid is om bietjie ekstra te spandeer kan jy kyk na die volgende om op die silinder te sit:
https://www.pellet-guns.com/products/co ... s=e&_v=1.0
As jy dit gekoop het wil jy nie ophou skiet nie

- moemin
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am
Re: CZ200 geweersmid
Kontak my gerus, ek kan jou verwys. 0823078274