Hello almal,
Ekt 'n Beretta APX Full-Size te koop met 2 x mags as iemand belangstel?
Hy is nog splinter nuut in sy kassie by die handelaar.
Ekt hom gekoop en nooit aansoek gedoen nie, so wil hom graag verkoop aan iemand wat bereid is om die bal aan die rol te kry.
Prys R8500.00 onderhandebaar.
Area - Pretoria
Ek het al die papiere ens reg vir die nuwe koper.
Julle is ook meer as welkom om my te kontak by 084 868 5737
Beste groete
Jaco
9mm Beretta APX Full-Size te koop
-
Boeda009
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Jun 08, 2018 10:33 am
9mm Beretta APX Full-Size te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus PT 908 
6.5x55 Howa 1500
6.5x55 Howa 1500
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: 9mm Beretta APX Full-Size te koop
As Glocker kan ek net noem dat hierdie 'n fantastiese pistool is
Mooi dag aan alle lede!
Mooi dag aan alle lede!