Sensation snagless rubber skepnet

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
Monas
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Aug 23, 2022 12:13 pm

Sensation snagless rubber skepnet

Post by Monas »

Hi middag se.. Ek wil 'n nuwe skep net koop nadat my oue beskadig is deur die karpe se skerp pen wat aan net vashaak.. Ek stel belang aan die Rubber skep net van sensation wat is julle denke oor die spesifieke net en of dit die moeite werd is.. Baie dankie.
Post Reply