Trailcam koop…

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Trailcam koop…

Post by JohanvB »

Met ons kampery in die bos, oop kampe, wil ek graag vir my ‘n trailcam kry om die nag besoekers af te neem…


Soek nou nie top of the range kamera nie, maar wil darem duidelik kan sien wat afgeneem is…

Wat stel julle voor asb.

Dankie
Post Reply