6xc en 22xc
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
6xc en 22xc
Wil sommer weet of iemand 90greiners Lapua scenar of iets in dieselfde gewig klas skiet in hulle 6xc’s en watter spoed hardloop hulle?
Is hier iemand op die forum wat die 22xc skiet waarmee ek kan gesels, laat weet asb gerus!
Groete Adriaan
Is hier iemand op die forum wat die 22xc skiet waarmee ek kan gesels, laat weet asb gerus!
Groete Adriaan
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 6xc en 22xc
Enige iemand??
Groete
Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6xc en 22xc
Ek is self al lus gewees vir ‘n 22XC!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6xc en 22xc
95gr Berger VLD Target teen 3250ft/s. 27" loop.
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 6xc en 22xc
95gr Sierra Matchking @ 3250 fps uit 28” loop met S365
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: 6xc en 22xc
90gr Scenar teen 3240v/s uit 27duim loop
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: 6xc en 22xc
Ysterkat,
Watter poeier gebruik jy?
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: 6xc en 22xc
Ek gebruik S355
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6xc en 22xc
Ek gebruik H4350. Gevind met 365 kry ek nie spoed nie. Op 3150 - 3180 was dit al 'n compressed load en nie naastenby gegroepeer soos H4350 nie. Ongelukkig is dit net baie duurder as 365. Dink 355 sou beter werk maar natuurlik niks te koop tans nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6xc en 22xc
Julle inligting kan baie verwarrend wees. Hier word beide 22XC en 6XC genoem. Miskien moet julle die twee kalibers apart bespreek.
Ek wil net noem dat ek nie dopafmetings vir die 22XC op die web kon opspoor nie. Het iemand dalk so diagram?
Ek wil net noem dat ek nie dopafmetings vir die 22XC op die web kon opspoor nie. Het iemand dalk so diagram?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6xc en 22xc
Soos ek verstaan is alle bogenoemde info vir die 6XC. Weet nie van 95gr .224 punte nie.tripodmvr wrote: Thu Jan 05, 2023 9:32 am Julle inligting kan baie verwarrend wees. Hier word beide 22XC en 6XC genoem. Miskien moet julle die twee kalibers apart bespreek.
Ek wil net noem dat ek nie dopafmetings vir die 22XC op die web kon opspoor nie. Het iemand dalk so diagram?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6xc en 22xc
Vir my en jou is dit miskien maklik om te onderskei, maar iemand wat nog beperkte kennis het gaan bitter verward raak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6xc en 22xc
22xc is n afgenekte 6xc, dop se diagram is selle as die 6xc. Peterson maak 22xc vir David Tunbb met 22xc headstakp op maar is basies n 6xc dop deur n bushing gedruk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6xc en 22xc
Sierra maak wel 'n 90gr en 95gr Matchking in .224 calMartiens Bekker wrote: Thu Jan 05, 2023 12:47 pmSoos ek verstaan is alle bogenoemde info vir die 6XC. Weet nie van 95gr .224 punte nie.tripodmvr wrote: Thu Jan 05, 2023 9:32 am Julle inligting kan baie verwarrend wees. Hier word beide 22XC en 6XC genoem. Miskien moet julle die twee kalibers apart bespreek.
Ek wil net noem dat ek nie dopafmetings vir die 22XC op die web kon opspoor nie. Het iemand dalk so diagram?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7546
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6xc en 22xc
Dit wys nog nie op QL nie so Oom Driepoot sal nie daarvan weet nie.Arnold wrote: Thu Jan 05, 2023 2:25 pmSierra maak wel 'n 90gr en 95gr Matchking in .224 calMartiens Bekker wrote: Thu Jan 05, 2023 12:47 pmSoos ek verstaan is alle bogenoemde info vir die 6XC. Weet nie van 95gr .224 punte nie.tripodmvr wrote: Thu Jan 05, 2023 9:32 am Julle inligting kan baie verwarrend wees. Hier word beide 22XC en 6XC genoem. Miskien moet julle die twee kalibers apart bespreek.
Ek wil net noem dat ek nie dopafmetings vir die 22XC op die web kon opspoor nie. Het iemand dalk so diagram?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6xc en 22xc
Wouter, my data wys wel daardie koeëls, maar ek het nie eers gaan kyk nie. Elke geweer is uniek en dryfmiddels se brandtempo's wissel ook. Daarom hou ek nie van resepte sonder al die data nie. Nou word twee kalibers nog genoem. Vir 'n leek is dit baie verwarrend.
Skep liewers 'n nuwe besprekingspunt waar net die 6XC bespreek word en toon dan alle inligting sodat veilige afleidings gemaak kan word.