Tromprem of knaldemper
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Tromprem of knaldemper
Buiten die voor die hand liggende verskille soos gewig en grootte. Watter een van die twee items gaan die meeste waarde toevoeg to my jag?
Dit blyk dat beide n verskil maak aan akuraatheid. Beide maak n wesenlike verskil aan die terugskop van die geweer. In beide die twee items is daar n verandering aan die snelheid wat verkry word, hetsy vinniger of stadiger.
Dus, indien ek slegs die skop van my geweer wil verminder, en akuraatheid wil verhoog, watter een van die twee moet ek opsit?

Veiligheid eerste manne!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Ek sal die KD aan beveel vir jag en die tromprem vir kompetisie skiet.
Die tromprem raas regtig baie en maak n man se ore seer in jag omstandighede.
Die tromprem raas regtig baie en maak n man se ore seer in jag omstandighede.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tromprem of knaldemper
Maak die tromprem noodwendig meer geraas as wat jy sonder dit sou skiet?
Veiligheid eerste manne!
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Tromprem of knaldemper
+1 met Gerhard
met skietkomp word die gewig balans van geweer nie versteur nie. KD maak dat wild nie weet vanwaar die skoot kom nie.
Bruno ja, veral met medeskuts
met skietkomp word die gewig balans van geweer nie versteur nie. KD maak dat wild nie weet vanwaar die skoot kom nie.
Bruno ja, veral met medeskuts
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Julle het nog 'n mooi naam - tromprem - by ons noem ons hom 'n moffieprop.
Selfs as baanbeampte vermy ek skieters met die goeters op hul gewere. Die geraas doen skade aan mense se ore, die plaak val van jou tande af en jou sinusse klap hande. Vergeet nog van die klippe wat opgeblaas word om die ander skuts se teleskope te beskadig. 'n Onding in my o? wat op 'n milit?re skietding hoort.
'n Can of knaldemper verminder beide klank en terugslag. Dit maak jou vuurwapen lomp vir vinnig skiet, maar verbeter akkuraatheid.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tromprem of knaldemper
Ek is nie seker wat die trompremme nou kos nie, Baboonstalker kan dalk help daarmee, maar Clarence se KD kos nou R1150.00, maar dan moet dit gefit word wat hier in Pta tot R 500.00 kan kos, maar dit behoort minder te wees. Arms se KD's kos nou R 1900.00 opgesit.
Wens net ek kan vir Clarence in die hande kry.
Wens net ek kan vir Clarence in die hande kry.
Veiligheid eerste manne!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Tromprem of knaldemper
BRNO, Ek sal nie die tromprem aanbeveel vir jag nie.
As jy in die vlakte skiet klink dit maar soos 'n geweer daarsonder, maar gaan l? nou tussen die ysterklippe, dan kaats hy al daardie klank terug na jou toe en dit is nie lekker as jy nie ore ophet nie.
Knaldemper is sagter op jou ore en verwilder ook nie die wild so erg nie. KD maak egter 'n "stap geweer" baie lomp en ek sal die gebruik daarvan probeer beperk tot voorsit of bakkie jag.
my 2c
As jy in die vlakte skiet klink dit maar soos 'n geweer daarsonder, maar gaan l? nou tussen die ysterklippe, dan kaats hy al daardie klank terug na jou toe en dit is nie lekker as jy nie ore ophet nie.
Knaldemper is sagter op jou ore en verwilder ook nie die wild so erg nie. KD maak egter 'n "stap geweer" baie lomp en ek sal die gebruik daarvan probeer beperk tot voorsit of bakkie jag.
my 2c
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tromprem of knaldemper
Dankie BB, en almal hierbo. Wat kos jou tromprem nou, en is jy nie ook besig met n knaldemper nie? Ek is verseker in die mark. My vrou wil saam begin skiet, en tans is dit net die .30-06 in die kluis, dus moet ek maar plan maak met die terugskop ens.
Veiligheid eerste manne!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Manne, ek wil ;n stupid vraag vra asb.
Kan 'n tromprem en KD op dieselfde groefdraad pas. Se nou ek koop BS se tromprem en KD, kan ek hulle interchange, as ek op die range is met die tromprem skiet en in die jagveld met die KD? Sal dit POI beinvloed?
Dankie, ek luister graag.

ek soek nog wapens...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Dieselfde groefdraad - geen probleemSV MAD wrote: Kan 'n tromprem en KD op dieselfde groefdraad pas.....Sal dit POI beinvloed?
POI- probleem - dit sal verander - ek weet net nie as KD en tromprem presies dieselfde gewig is. Al is dit dieselfde gewig dink ek die POI sal nogsteeds verskil.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Vraag is hoekom die POI sal veskil? Is dit omdat gasse in een vasgevang word en in ander weggelei word in ander rigting? maak nie sin nie, aangesien koeel reeds voor die gasse is en dus nie 'n effek hoef te he van die KD of tromprem nie.
ek soek nog wapens...
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tromprem of knaldemper
Wat ek hierbo raak lees is dat die gasse in die KD n "langer" kanaal agter die koeel het. Dus dink ek die POI sal verskil. Dit is egter n vraag wat ek ook wou vra. Dit sal tog interresant wees om te sien met hoeveel dit verskil.
Waar is daai Baboon nou?
Waar is daai Baboon nou?
Veiligheid eerste manne!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Interessante stelling, maar werk die chambers in die KD nie op dieselfde beginsel as tromprem nie, behalwe dat hulle toe is ook en klank demp?
ek soek nog wapens...
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Lidwig is reg om te se die kd sal POI meer beinvloed as MB. Die rede hiervoor is hoofsaaklik agv die traagheid van die loop en hoe swaarder jy hom hier laai, hoe laer sal hy skiet.
Met of sonder MB skiet my geweer baie op dieselfde plek.
Solank jy weet hoeveel clicks om te stel tussen die twee is dit nie probleem nie.
Pieter
Met of sonder MB skiet my geweer baie op dieselfde plek.
Solank jy weet hoeveel clicks om te stel tussen die twee is dit nie probleem nie.
Pieter
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Tromprem of knaldemper
teoreties gesproke as beide dieselfde weeg sal die POI dieselfde dan wees, as ek jjlle so luister. Interessant, so die gasse se vasvang in kd of verspreiding in mb het geen effek dan nie?
ek soek nog wapens...
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Tromprem of knaldemper
SV,
Ons sal maar moet meet om te weet!
P
Ons sal maar moet meet om te weet!
P
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Naands? manne,
Ek stem saam die bogemelde redinasies, hang nou net af van watse kaliber ons eintlik praat
As ek bos toe gaan sal ek niks opsit nie, dit gaan net innie pad wees as mens vinnig moet skiet en wild beweeg nie v?r in bebosde dele nie.
Nou as ek in vlaktes gaan jag sal ek verseker 'n KD wil opsh?, nie net dat ek kan stiller hou nie maar ook om nie daai bokkies te 'spook' nie. As vlakte wild eers aan die hol gaan, gaan mens 'n entjie loop om hulle weer te ontmoet.
Hier kom nog 'n interesante onderwerp, dankie vir al die terugvoer. Het iemand al 'n KD op 'n .50 gesien?
Groetnis
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tromprem of knaldemper
Chevvy en ander, hier het ons voorheen lekker gesels oor die twee verskillende stukke toevoegings tot jou geweer. Kyk maar weer hierdeur en voeg by.
Veiligheid eerste manne!
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Ek wil net bietjie by las dat een van my vriende maandag by henk was om die buddy op sy 7mm rem mag te sit en ek moet se vir daai klein gedoente werk hy moer goed op so groot roer en die prys is baie goed ook.
PS Henk: ek sal jou kom sien sodra daai 223 land in my hand
Dippies
PS Henk: ek sal jou kom sien sodra daai 223 land in my hand
Dippies
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Weet nog nie wat om hiervan te maak nie, sorry ek sien die reply nou eersLudwig wrote:Marc, hier is een met 'n MB en dan met 'n KD
http://www.youtube.com/watch?v=SdHUDn9zseg
Die KD maak 'n bedenklike verskil, maar daar is steeds 'n redelike klap = gehoor beskerming benodig
As jy in elkgeval gaan ore opsit hoekom dan nie eerder met die MB werk wat baie gemakliker is om mee rond te beweeg nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Ek stem 100% saam jou Ludwig, die 300 "lawaai" aansienlik minder as die Lapua. Daar is een of twee ouens in ons klub wat hulle 300's se tande ook getrek het, ek is aangenaam verras met die resultaat. Met die Lapua is dit nog tussen twee vure, hy raas maar nog erg jong, self met 'n KD
Moet eendag vir Ge gaan kuier, dan kan hy myne toeets bestuur en ek syne
Wat jy sê oor die mirage kyk baie manne mis, ek het mos nou 'n KD op die 243 laat sit. Ses skote en daar is moeilikheid, nie net bietjie nie, wat nog van die groter roere wat bietjie meer kruit brand
Ek shop ook nog, moet sê as ek kyk op Youtube hoe die manne se 338's hulle laat wabble soos jellie, is ek erg tevrede met wat Savage met hulle sin bereik het. Ek het aansienlik minder terugskop as baie van die manne, en myne skop op en agtertoe teen 45. Sleg vir die skut se ore, maar erg lekker op die skop en stof beheer
Wat jy sê oor die mirage kyk baie manne mis, ek het mos nou 'n KD op die 243 laat sit. Ses skote en daar is moeilikheid, nie net bietjie nie, wat nog van die groter roere wat bietjie meer kruit brand
Ek shop ook nog, moet sê as ek kyk op Youtube hoe die manne se 338's hulle laat wabble soos jellie, is ek erg tevrede met wat Savage met hulle sin bereik het. Ek het aansienlik minder terugskop as baie van die manne, en myne skop op en agtertoe teen 45. Sleg vir die skut se ore, maar erg lekker op die skop en stof beheer
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tromprem of knaldemper
Dankie Bruno!
-
PvR
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Sep 28, 2011 11:53 am
Re: Tromprem of knaldemper
Ludwig,
Watter MB gaan jy opsit? Wat was die kriteria wat jou laat besluit het op die spesifieke MB?
Paul
Watter MB gaan jy opsit? Wat was die kriteria wat jou laat besluit het op die spesifieke MB?
Paul