Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het nou met Vossie gepraat en wil hoor by julle of iemand sal belangstel.
Ek oorweeg dit om n copy te maak van my Rapter mount wat op my SBH is vir verkoop.
Dit sal n blank moet wees moet die footprint vir die Ruger en dan moet jy hom na n Wapensmit toe vat om hom te maak werk met jou dot sight. (Die gaatjies boor en tap vir jou sight)
swc-tr wrote:Rudi, ek sal belangstel, het jy idee van moontlike koste?
Nog nie.
Het gister op gekom met die idee en wil net sien wat is die belangstelling.
Sal volgende week n plan maak om na n firma toe te gaan en hoor wat hulle my sal vra