Page 1 of 1

Teleskoop waarde - Zeiss Classic

Posted: Fri Feb 24, 2023 8:19 am
by Lamtjop
Môre almal, wat sou julle sê is die waarde van n Zeiss Classic Diavari 3-12x56 #8 reticle, lyk soos dukkerige duplex en nie die gewone #4 kruis wat gewoonlik in classics is nie. Kondisie soos nuut.
Ek luister by die radio.

Re: Teleskoop waarde - Zeiss Classic

Posted: Fri Feb 24, 2023 12:39 pm
by Geno
Meeste verkoop tussen R8k en R12k

Re: Teleskoop waarde - Zeiss Classic

Posted: Sun Mar 19, 2023 10:31 pm
by aurorabending
Kan jy my n foto PM?

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Teleskoop waarde - Zeiss Classic

Posted: Mon Mar 20, 2023 8:53 am
by Lamtjop
Die teleskoop is nie te koop nie, ek wou net waarde bereken indien ek sou verkoop.Ek weet dat dié teleskope so rondom R12 000 verkoop het n paar jaar terug. Ek persoonlik dink dat met wat nuwe teleskope van china, suid korea ens nou kos, behoort dié Zeiss teleskope nader aan R18 000 te verkoop. Groete

Re: Teleskoop waarde - Zeiss Classic

Posted: Mon Mar 20, 2023 8:54 am

Posted: Tue May 23, 2023 7:20 am
by BarendD
Lamtjop wrote: Mon Mar 20, 2023 8:54 am Die teleskoop is nie te koop nie, ek wou net waarde bereken indien ek sou verkoop.Ek weet dat dié teleskope so rondom R12 000 verkoop het n paar jaar terug. Ek persoonlik dink dat met wat nuwe teleskope van china, suid korea ens nou kos, behoort dié Zeiss teleskope nader aan R18 000 te verkoop. Groete
Safari en outdoor het n nuwe Zeiss Conquest V4 3-12 x 56 vir R14600. Myne is gister bestel.