Goeiemôre manne en dames
Jaggeleentheid in die Kalahari
Plaas is geleë tussen Upington en Van Zylsrus.
Baie netjiese verblyf en bitter mooi Kalahariplase met 'n totaal van 15,000ha om op te jag.
Maksimum 4 jagters per dag en maksimum 8 persone per groep. Groep moet 'n minimum van 20 springbokke skiet.
Jagters - R750/dag
Nie jagters - R450/dag
Jagvoertuig - R1,500 per dag
Wild beskikbaar is springbokke, gemsbokke, rooihartebeeste, en vlakvarke.
Daar is ook 1 trofeë eland, 1 trofeë koedoe, 3 trofeë bastergemsbokke en 2 koelande.
Diegene wat belangstel kan my kontak vir meer inligting.
Afslag en koelgeriewe is beskikbaar en ingesluit by die dagfooie.
Persie skape ook beskikbaar vir vet asook slagskape vir die jag.
Diegene wat belangstel kan my per whatsapp kontak vir meer inligting en foto's - 084 trippel 5 8144.
Jaggeleentheid in die Kalahari - 2023
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Jaggeleentheid in die Kalahari - 2023
Last edited by Grenslyn on Mon Mar 06, 2023 3:32 pm, edited 1 time in total.
Hein
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Jaggeleentheid in die Kalahari - 2023
Is fooi/persoon etes in- of uitgesluit?
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
