Raad vir aas en diepte by Limiric lodge langs vaalrivier
-
Superman
Raad vir aas en diepte by Limiric lodge langs vaalrivier
Hi manne ek gaan die naweek Limiric lodge toe en soek raad oor die aas om te gebruik sowel as hoe diep n ou daar moet gooi ens enige hulp sal help het nog nooit in n rivier visgevang nie
-
Superman
Re: Raad vir aas en diepte by Limiric lodge langs vaalrivier
Dankie manne , het darem 2 mooi babers gevang wat die naweek die moeite werd gemaak het , een van 10 KG en een van 3KG.Laat die lyne loop!!!!!!