Vir die wat wil deelneem aan 'n BASA skietdae volg net die skakel en skryf in.
20-22 rondtes Kaliber 9.3 en groter sal voldoende wees vir die dag.
Altyd vertpret en jy leer jouself en roer leer ken baie vinnig.
Goeie oefening vir die opkomende jag seisoen.
https://paylogic.co.za/paylogic/pay.aspx?refno=BB15-4
BASA Skietdag 15 April - Magnum United Donkerhoek
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am