Goeie dag,
Kan iemand asb. help met 'n begin lading vir die volgende inligting:
Anchutz .22 Hornet
Loop Lengte 583mm
Maks TPL 48.1mm
Magasyn Maks TPL 44.5mm
Ek gaan maar eers werk op TPL van 44mm vir 'n begin.
Komponente:
Sako Doppe
CCI 400 Primers
Sierra 45gr .223 45gr
Hodgon se website se min en maks is 12 en 13gr. Sal dit veilig wees om te gebruik?
Groete
Ockert
.22 Hornet Hodgon Lilgun
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 Hornet Hodgon Lilgun
Die druk neem baie vinnig toe in die' klein dop. Ek sou veilig speel en met 10gr begin. Kry spoed en meet dopvolume dan kan ek verder help met QL.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: .22 Hornet Hodgon Lilgun
Oom Mariues, môre.tripodmvr wrote: Thu Apr 13, 2023 11:25 am Die druk neem baie vinnig toe in die' klein dop. Ek sou veilig speel en met 10gr begin. Kry spoed en meet dopvolume dan kan ek verder help met QL.
Ek sukkel met die roertjie, maar het uiteindelik vir oom data:
.224 40gr Vmax
10gr Hodgon Lilgun
Sako dop - Kapasiteit - 13.6gr
CCI400 Primer
Spoed - 2717fps
TPL: 46.4mm
Ek sal dit waardeer as oom vir my kan kyk wat maak hy op QL.
Groete
Ockert
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .22 Hornet Hodgon Lilgun
Ockert, QL werk in een of twee kalibers net gladnie met hulle druk voorspellings nie. Ek kan jou my data aanstuur. Ek het baie lading ontwikkeling met Lilgun en verskye punte gedoen. Ek laai 12.5gr lilgun met SnB doppe, small pistol primers met 40gr Vmaxse. Kry baie goeie groepe in my Brno
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: .22 Hornet Hodgon Lilgun
Okert ek sukkel netso mt selfde roer ,ek nou nie QL nie en ook nie chronie gehad nie maar kyk van 8gr tot 10gr myne wil nie werk na 10gr nie dan tuble my 45gr sierra .224s. Ek ht wel .223 ook gekoop sal nog verder speel/toets mt hulle.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 Hornet Hodgon Lilgun
Hier is syfers vanaf QL.Ockert1992 wrote: Mon Jun 26, 2023 8:26 amOom Mariues, môre.tripodmvr wrote: Thu Apr 13, 2023 11:25 am Die druk neem baie vinnig toe in die' klein dop. Ek sou veilig speel en met 10gr begin. Kry spoed en meet dopvolume dan kan ek verder help met QL.
Ek sukkel met die roertjie, maar het uiteindelik vir oom data:
.224 40gr Vmax
10gr Hodgon Lilgun
Sako dop - Kapasiteit - 13.6gr
CCI400 Primer
Spoed - 2717fps
TPL: 46.4mm
Ek sal dit waardeer as oom vir my kan kyk wat maak hy op QL.
Groete
Ockert
9,9gr = 2690vps
10,5gr = 2840vps - Druk 1500 psi vanaf maksimum.
Die 40gr Vmax is 5mm langer as die 40gr Hornet koeels. Die groefdraai kan jou probleem wees met groepering.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br