Dag almal! Baie bly om `n groep te kry om bietjie van daai vrae te vrae oor herlaaining wat ek het. Ek het so twee jaar terug begin met herlaai van my 30.06. Geniet dit baie en veral beindruk met die beter groepering van my herlaaide patrone.
Nou het ek die groot stap gemaak om dilon xl750 te koop om 9mm te herlaai. Maar ek kry nerens small pistol primers nie.... Ek het gehoor `n mens kan small rifle primers gebruik maar sal graag wil hoor of dit `n goeie opsie is en of ek liefs iets anders moet probeer.
Durf ek vra of iemand weet waar ek small pistol primers kan in die hande kry?
Sien uit na goeie gesprekke
Nuwe Lid - Johan Kriek
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid - Johan Kriek
Baie welkom. Jy mag maar so parmantig wees om te vra vir SPP, maar ek dink al die manne hou vas aan dit wat hulle nog het. Gister by 'n pistoolskut gehoor dat hy ook nie kry nie en dat pryse van R2-20 per slagdop al genoem is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Nuwe Lid - Johan Kriek
Van die Wildman takke het laasweek Fiocchi in gekryBoejan wrote: Mon Apr 17, 2023 1:45 pm Dag almal! Baie bly om `n groep te kry om bietjie van daai vrae te vrae oor herlaaining wat ek het. Ek het so twee jaar terug begin met herlaai van my 30.06. Geniet dit baie en veral beindruk met die beter groepering van my herlaaide patrone.
Nou het ek die groot stap gemaak om dilon xl750 te koop om 9mm te herlaai. Maar ek kry nerens small pistol primers nie.... Ek het gehoor `n mens kan small rifle primers gebruik maar sal graag wil hoor of dit `n goeie opsie is en of ek liefs iets anders moet probeer.
Durf ek vra of iemand weet waar ek small pistol primers kan in die hande kry?
Sien uit na goeie gesprekke
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Boejan
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Apr 04, 2023 8:25 am
Re: Nuwe Lid - Johan Kriek
Duisend dankies! Hulle het nog stock gehad!
-
Boejan
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Apr 04, 2023 8:25 am
Re: Nuwe Lid - Johan Kriek
Ag nee toe is hulle stock nou ook klaar...
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe Lid - Johan Kriek
Kriek Kriek, welkom!
Ek stel voor jy bly by SPP.
In meeste gevalle gaan SRP werk in pistole en rewolwers. Daar is wel sekere van die handwapens wat nie te lekker werk met hulle nie. Of partykeer gaan jy honderde skote hê wat sonder probleme loop, maar dan kry jy daardie een wat nie met die eerste probeerslag afgaan nie.
As jy net vir een of twee wapens laai kan jy dit oorweeg, maar ek sal dit net voorstel as jy regtig hoë druk, soos 9Major wil skiet. Maar ek sal dit nie aanraai as jy begin handwapen herlaai nie. Daardie soort ladings moet baie sorgvuldig uitgewerk en getoets word.
Sent from my BV9900E using Tapatalk