260 na 284 CFR Proses
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
260 na 284 CFR Proses
Ek het n Tikka 260 wat ek graag na n 284 win sal wil ombou. Wat is die proses wat n mens moet volg by CFR?
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 260 na 284 CFR Proses
In kort. Koop 'n loop. Vat geweer en loop na 'n geweersmit. Hulle doen die papierwerk vir jou en sodra die lisensie goed gekeur is, sit hulle die loop op die aksie. Praat van so +- jaar lange proses.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 260 na 284 CFR Proses
Ander opsie is om n Tikka Pre-Fit loop te koop en dan net aansoek te doen vir die loop. Ek weet LocknLoad bring die Proof Barrel pre-fit lope in. Als nou gese met die gedagte dat daar geen werk nodig is aan die slot nie.
Jy kry dan vir jou n action wrench by Gun Warrior en verander die lope soos jy hulle wil gebruik. Jy gaan net altyd altwee lisensies saam jou moet ry.
Kort opgesom, dit word dan n switch barrel sisteem.
Groete.

Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 260 na 284 CFR Proses
Dis presies wat ek graag sal wil doen. Is daar nie 'n proses waar jy blank loop kan koop en geweersmit kamer dit vir jou en doen al die papierwerk by CFR dan kry jy loop terug en kan op selfde aksie gebruik nie. Soos die Blaser gewere.Ritchie wrote: Mon May 01, 2023 7:15 pm Ander opsie is om n Tikka Pre-Fit loop te koop en dan net aansoek te doen vir die loop. Ek weet LocknLoad bring die Proof Barrel pre-fit lope in. Als nou gese met die gedagte dat daar geen werk nodig is aan die slot nie.
Jy kry dan vir jou n action wrench by Gun Warrior en verander die lope soos jy hulle wil gebruik. Jy gaan net altyd altwee lisensies saam jou moet ry.
Kort opgesom, dit word dan n switch barrel sisteem.
Groete.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 260 na 284 CFR Proses
Jy kan seker maar die groot veskil met die pre-fit lope is dat hy in die land inkom met n serial nommer en kaliber. Lokale manne chamber gewoonlik eers as iemand iets spesifieks soek so hy moet dan dit eers doen en dan die loop probeer registreer voordat jy eers vir hom sal kan aansoek doen. Dan gaan jy n “Go en No Go” gauge moet gebruik om die headspace reg te set.
As ek dit nie heeltemal reg het nie vra ek asb dat julle my reg help maar dit is hoe ek dit verstaan. Het n 260Rem Tikka en het n 6Dasher prefit loop begekoop.
As ek dit nie heeltemal reg het nie vra ek asb dat julle my reg help maar dit is hoe ek dit verstaan. Het n 260Rem Tikka en het n 6Dasher prefit loop begekoop.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 260 na 284 CFR Proses
Ek was nou op LocknLoad se website maar sien nie die lope nie. Sal hulle kontak. Wat het jy betaal vir so loop?Ritchie wrote: Mon May 01, 2023 8:23 pm Jy kan seker maar die groot veskil met die pre-fit lope is dat hy in die land inkom met n serial nommer en kaliber. Lokale manne chamber gewoonlik eers as iemand iets spesifieks soek so hy moet dan dit eers doen en dan die loop probeer registreer voordat jy eers vir hom sal kan aansoek doen. Dan gaan jy n “Go en No Go” gauge moet gebruik om die headspace reg te set.
As ek dit nie heeltemal reg het nie vra ek asb dat julle my reg help maar dit is hoe ek dit verstaan. Het n 260Rem Tikka en het n 6Dasher prefit loop begekoop.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 260 na 284 CFR Proses
Dink nie dit is op hulle website nie. Skakel gerus vir Retief.
Ek het R17k betaal en dan extra vir thread etc.
Ek het R17k betaal en dan extra vir thread etc.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 260 na 284 CFR Proses
Jammer vir die hijack:
Ek wil graag 'n 6 mm BR he, en maklikste manier is seker om 'n 243 te laat herkamer. Sal die standaard loop gebruik, net korter maak en kamer sny en threads langer maak. Kom ons neem aan die knox is groot/lank genoeg.
Hoe sal mens vir so 'n ding aansoek doen? Tippex op die lisensie kaartjie? Geen nuwe komponente nie.

Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 260 na 284 CFR Proses
Jy sal moet aansoek doen vir kaliber verandering.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen