Paar Kalahari bokke...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Paar Kalahari bokke...
Goeie naand...
Hier is 'n paar fotos van Kalahari bokke...
Groetnis en 'n mooi aand.
Hier is 'n paar fotos van Kalahari bokke...
Groetnis en 'n mooi aand.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Pragtig, dankie. Mooi diknekke!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Ben, paar bittermooi kudu bulle!
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
-
benniemyburgh73
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 13, 2021 6:27 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Morning...Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Dankie. Mooi om te sien
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Baie dankie Ben.
Baie mooi fotos van besonderse mooi bulle.
Wees gereed vir n paar PM's van manne wat daai bulle wil jag.
Baie mooi fotos van besonderse mooi bulle.
Wees gereed vir n paar PM's van manne wat daai bulle wil jag.
-
benniemyburgh73
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 13, 2021 6:27 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Morning...ek sal dop housako 30-06 wrote:Baie dankie Ben.
Baie mooi fotos van besonderse mooi bulle.
Wees gereed vir n paar PM's van manne wat daai bulle wil jag.
...ñ mooi kudubul bly maar mooi..Sent from my SM-A736B using Tapatalk
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 amMorning...Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Ek het groot geword daar en in my lewe nie sulke groot bulle daar gesien nie, baie mooi fotos Benbenniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 amMorning...Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Pragdiere, Ben. Dankie dat jy dit met ons almal deel.
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Snaaks, maar ek is meer opgewonde oor die Gemsbokke!
-
benniemyburgh73
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 13, 2021 6:27 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Almal trek diere ....maar gevestig in die area.Kallie Fernhout wrote:Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 amMorning...Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Baie mooi. Dankie Ben
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Baie bevoorreg om so genepoel vrylopende diere te hê. Baie mooi om te sien, dankie vir die deel.benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 11:56 amAlmal trek diere ....maar gevestig in die area.Kallie Fernhout wrote:Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 am Morning...
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Paar windgat koedoe bulle met mooi stel horings pragtig.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Ek trek nou al net verby Britstown...
Waar kry ek jou?
Regtig besondere bulle en net sulke stunning foto's Ben!
Dankie vir die deel.
Waar kry ek jou?
Regtig besondere bulle en net sulke stunning foto's Ben!
Dankie vir die deel.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Paar Kalahari bokke...
Is dit nie 01 Apr vandag nie?
-
benniemyburgh73
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 13, 2021 6:27 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Leon Crous wrote:Ek trek nou al net verby Britstown...
Waar kry ek jou?![]()
Regtig besondere bulle en net sulke stunning foto's Ben!
Dankie vir die deel.






Sent from my SM-A736B using Tapatalk
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Paar Kalahari bokke...
Kallie, jy nou gesien hoe lyk n groot koedoe.Kallie Fernhout wrote: Tue May 16, 2023 12:14 pmBaie bevoorreg om so genepoel vrylopende diere te hê. Baie mooi om te sien, dankie vir die deel.benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 11:56 amAlmal trek diere ....maar gevestig in die area.Kallie Fernhout wrote:
Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Nou kan jy ophou om die koedoe kalfies dood te skiet
