375 hulp met Rudi se punte

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

375 hulp met Rudi se punte

Post by HeinSavage »

Hi Almal,
Ek vra vir hulp om Rudi se SBC te maak mooi vlieg in my .375 h&h. Het ‘n lae lading geskiet vir kalibrasie en nie kans gehad vir nog een nie.

Loop: 550 mm
Dop: Hornady
Dop vol: 95,7 gr H2O
Dop lengte: 72,3 mm
CCI250
Koeël: SBC 300gr
TPL: 91,8 mm
Reloader 17
72 gr
2345 fps chrony 5m

Dankie,
Hein


Sent from my iPad using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1881
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 375 hulp met Rudi se punte

Post by Rudi Fischer »

Hein

Kontak my, ek het alles om jou te help met jou laadings.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 375 hulp met Rudi se punte

Post by DWB »

Ek wou nou sê as jy nie met Rudi se koele kan goeie groepe skiet nie kan jy nie skiet nie :D :D :D :D :D

GRAPPIE!!!!!!!!!!!

Hulle skiet baie maklik baie mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: 375 hulp met Rudi se punte

Post by HeinSavage »

Dankie! Ek het darem nie gesukkel nie, net die ontwikkeling probeer “fast track”. Rudi is reeds besig om te help, goeie diens soos gewoonlik.


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
Post Reply