Gesoek: Haelgeweer slagdoppies

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Gesoek: Haelgeweer slagdoppies

Post by HeinM »

Hallo vrinne!

As iemand my dalk op 'n spoor kan sit, sal ek baie dankbaar wees...

Mooi dag almal!

Hein (sel. 0833249683 - vir WA)
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Gesoek: Haelgeweer slagdoppies

Post by Viking »

Ek hou ook die draad dop....kon sover ook nie my hande op haelgeweer slagdoppies lê nie!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Gesoek: Haelgeweer slagdoppies

Post by Cobus(Cobb) »

Bel my more…
0827893581
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Gesoek: Haelgeweer slagdoppies

Post by HeinM »

Cobus(Cobb) wrote: Thu Jun 08, 2023 9:12 pm Bel my more…
0827893581
Thanx ;)
Post Reply