Sirloin verouder in yskas
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Sirloin verouder in yskas
Naandsê
Vir hoe lank laat mens ‘n gevacuum packed sirlion in die yskas om te verouder of ryp te word?
Dankie
Vir hoe lank laat mens ‘n gevacuum packed sirlion in die yskas om te verouder of ryp te word?
Dankie
Last edited by JohanvB on Thu Jun 15, 2023 6:50 pm, edited 2 times in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sirlion verouder in yskas
Op avg bere die ouens steaks so 10 tot 14dae vir wet aging
Ek het al gehoor van mense wat tot 50dae doen maar na 14 dae begin die vleis vir my bq wild ruik
Ek het al gehoor van mense wat tot 50dae doen maar na 14 dae begin die vleis vir my bq wild ruik
Last edited by Capt. Yoda on Wed Jun 07, 2023 9:21 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Sirlion verouder in yskas
Ek laat hang wild vir 10 dae in die koelkamer en eks baie tevrede met die resultate. Murgsag.
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Sirlion verouder in yskas
Moet n ou dit in die sakkie hou, of oop maak en “dry age”?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Sirlion verouder in yskas
Ek het 'n tyd terug 'n Youtube link van 'n coolbox steak by 'n vriend gekry en ons het dit toe met 'n T-been probeer en dit was 'n groot sukses. Ek het toe besluit om dit met wildsvleis ook te probeer as ons weer gaan jag.
Ek het 'n koedoekoei en 'n swartwildebeeskoei geskiet wat in kwarte gesny was en toe 2 weke in die koelkamer laat hang het voor dit bewerk was. Die vleis het 'n swart lagie gemaak soos dit droog geword het wat tydens die bewerking verwyder is. Ek het van die swartwildebees steaks gesny en direk gebraai.. Daardie vleis was doeksag en steeds baie geurig.
Van die koedoe is 'n dik stuk rumpsteak afgesny en ín 'n vakuumsakkie geseel... Ek het die Coleman coolbox so driekwart vol warm water gemaak teen ongeveer 56 grade Celsius en die vleis so in die sakkie vir 6 ure daarin laat lê. Die vleis is toe uitgehaal en oor warm kole gebraai.. Dit was werklik van die sagste streak wat ons nog geëet het.

oomsarel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue Jun 13, 2023 2:58 pm
Re: Sirlion verouder in yskas
Jip dit is so,ek het ou ys/vrieskas wat kan stel.Stel hom op 4graade om vleis te mature
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sirlion verouder in yskas
My stukkie sirlion lê nou paar dae in yskas in vacuum sakkie, sakkie is vol bloed, dreineer ek die bloed en vacuum weer?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Sirlion verouder in yskas
Hang seker af hoeveel bloed/vog dit is. Jy kan dit seker dreineer as dit jou pla, maar ek het myne net so gelos tot ek besluit het dit is nou braaitydJohanvB wrote: Tue Jun 13, 2023 9:33 pm My stukkie sirlion lê nou paar dae in yskas in vacuum sakkie, sakkie is vol bloed, dreineer ek die bloed en vacuum weer?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Sirlion verouder in yskas
Los net so
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Sirlion verouder in yskas
Ek sou natuurlik sirloin verkies het, en nie "Sir lion" nie.
Ek weet nie so lekker van leeuvleis nie....
Ek weet nie so lekker van leeuvleis nie....
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Sirlion verouder in yskas
Sien nou eers die "error". Wys jou net hoe die mens se pampoen auto correct.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sirloin verouder in yskas
Skuus mense!