My Skoonseun het n baie netjiese musgrave gekoop wat ons net nie reg kry nie.
Hy skiet 2 skote bymekaar en dan n flyer van 4 duim.
Die volgende is reeds gedoen.
Nuwe sneller.
Ge bed.(daar was n drukpunt)
Scope geruil.
Mounts gecheck.
Verskeie ladings en punte getoets.
Doen dieselfde met of sonder silencer.
Op die oog af lyk dit of die geweer min geskiet het, maar ons weet nie.
Almal wat na die geweer kyk se dit lyk so.
Laaste opsie is borescope ondersoek.
Kan pitmerke in die loop so iets veroorsaak?
Kommentaar asb.
Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
More 30 06
Ek vermoed daar is nogsteeds iewers n drukpunt of spanning ,maw die aksie 'ry' nog bietjie dalk ,die rede vd flyer
So die flyer is skoot nr 3 ? Of nr 1?
Ek vermoed daar is nogsteeds iewers n drukpunt of spanning ,maw die aksie 'ry' nog bietjie dalk ,die rede vd flyer
So die flyer is skoot nr 3 ? Of nr 1?
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
Probeer dalk dat die loop goed afkoel tussen skote. As hy dan nie n skoot weg gooi nie weet jy darem dat dit nie die loop self is nie.
Met Howa's bv. kan n magesyn kassie wat vas knyp iewers, ook snaakse goed veroorsaak....maar ken nie daai aksie nie.
Dit is ook nie te sê dat bedding wat oor gedoen is, nie dalk nog spanning iewers veroorsaak nie.....op een van my ketties het dieselfde wapen smid beddie 3 keer oor gedoen, sonder om sy bollie agter tekom. Jy kan dalk probeer toets vir spanning oor die aksie deur die agterse skroef bietjie los te draai.
Het jy dalk al geloer wat jou ES oor skote is...dit kan selfs wees dat jy op die edge van n node band is.
Op n kol het ek hard probeer om TTSXe te kry om te werk, in een van die ketties, maar het die handoek in gegooi oor ek gereeld n flier gekry het in n string....so die koeël/kruit keuse mag dalk nie lekker jel nie.
Selfs iets soos n krom picatinny rail of scope ringe wat lapping kort kan moeilikheid maak.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
Het hulle hom onder die loop in verby die recoil lug gebed?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
Daar is wel n paar mm van die knox ook gebed.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
My 308 Vrystaat het soos sy gat geskiet na n bedding job totdat ek alles tot teen die lug weg gesny het maar hy was n hele end onder die knox in gebed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
Ek het nog min gewere (of fietse) verkoop....my vrou wil slange vang. Enigste geweer wat ek al verkoop het uit radeloosheid was identies. Sterkte en hou duim vas vir jou.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
Het hy piccatinny rail op ? Hoekom ek vra .......... die is n ou aksie en die gaatjies vir teleskoop montering nie altyd mooi opgelyn en kan spanning veroorsaak wat n vererger as warm word. net n gedagte!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Help asb.Musgrave 30-06 met Lyttleton aksie.
Nee hy het los basisse op. Hy was by die dokter. Klink my die probleem is in die loop.