Goeiemore almal,
Ek het die volgende twee ladings vir my 30-06 op quickload ontwikkel dis vir Node 6 en 7:
My probleem is dat die lading vir Node 6 omtrent 2gr hoer is as wat somchem se maksimum aanbevole lading is en dat die lading vir Node 7 se druk maar baie laag lyk.
Is daar iets wat ek verkeed ingelees het of iets wat ek mis?
My maks TPL vir die kombinasie is 84,8mm.
Enige raad sal waardeer word.
Groete,
Jaco
Quickload vs Somchem Lading
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Quickload vs Somchem Lading
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Quickload vs Somchem Lading
Dit lyk reg, as jy QL gebruik, bere somchem boek, daai boekie moet werk vir verskillende lotte kruit, QL kalibreer jy volgens lot.
My 2c
My 2c
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Quickload vs Somchem Lading
Jaco, Somchem se min en maks ladings is gebruik om die min en maks spoed te verkry met hul betrokke proef lope met 'n spesifieke looplengte.
Synde spoed die enigste faktor is wat die meeste van ons redelik akuraat kan meet, is dit die enigste aanduiding van druk.
Sonder QL of GRT sal ek dus nooit die maksimum spoed oorskry soos voorgeskryf deur Somchem of enige ander vervaardiger.
Baie manne sal vinnig sê dat daar geen druk tekens waarneembaar is nie, maar QL het my al 'n leuenaar gemaak.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Quickload vs Somchem Lading
Baie dankie vir die raad tot dusver.
Ek het gesien dat die spoed darem nog so 130 fps minder is as wat Somchem se maks is.
Sal maar gaan spoed meet en kyk hoe dit lyk.
Ek het gesien dat die spoed darem nog so 130 fps minder is as wat Somchem se maks is.
Sal maar gaan spoed meet en kyk hoe dit lyk.
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Quickload vs Somchem Lading
Onthou asb net dat Somchem meestal n 24 duim loop gebruik.
Ek sien jou skermskote wys n 22.3 duim loop, wat gaan beteken dat jou maksimum veilige spoed, waarskynlik so 50 voet per sekonde stadiger gaan wees as Somchem s'n.
Ek sien jou skermskote wys n 22.3 duim loop, wat gaan beteken dat jou maksimum veilige spoed, waarskynlik so 50 voet per sekonde stadiger gaan wees as Somchem s'n.
Groetnis
Philip
Philip