Goeie more,
Ek het my nuwe geweer se liksens gekry.
Moet nou die Nikon monteer op 243 Win.
My vraag is moet ek n rail opsit of net gewone mountings.
Hornady 87gr Vmax @3000fps
Skiet so 300 - 350m maar maks sal wees so 400m
Teleskoop is n Nikon Monarch 4-20 x 42.
Dankie
Henk
Teleskoop montering
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Teleskoop montering
Rail sal waarskynlik stewiger wees, maar dit kan die teleskoop hoër laat sit. Gewone mounts is gewoonlik bietjie laer. So die hoogte van die wangstuk op die kolf kan vir jou in aanduiding gee.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Teleskoop montering
Ek verkies rails want dan kan ek basies enige ring op sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Teleskoop montering
+1 met Giepie en oom Yoda se stelling. As jy bietjie ekstra hoogte verstelling soek op jou scope kan n ou n lekker 20 MOA op gooi.
Kyk dalk net dat daai rail mooi reguit is....laas het ek bietjie gesukkel om n staal een te kry wat nie soos n banana gebuig was nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Kyk dalk net dat daai rail mooi reguit is....laas het ek bietjie gesukkel om n staal een te kry wat nie soos n banana gebuig was nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan

