Teleskoop montering
Posted: Mon Aug 14, 2023 9:21 am
Goeie more,
Ek het my nuwe geweer se liksens gekry.
Moet nou die Nikon monteer op 243 Win.
My vraag is moet ek n rail opsit of net gewone mountings.
Hornady 87gr Vmax @3000fps
Skiet so 300 - 350m maar maks sal wees so 400m
Teleskoop is n Nikon Monarch 4-20 x 42.
Dankie
Henk